Johannes Duns Scotus

Johannes Duns Scotus
Geboortenaam John Duns
Gebore ca. 1266
Duns, Koninkryk van Skotland
Oorlede 8 November 1308
Keulen, Heilige Romeinse Ryk
Vakgebied Metafisika, teologie, skolastiek, logika, epistemologieen etiek
Alma mater Universiteit van Oxford[1][2]
Bekend vir Eenduidigheid van wese, haecceity as 'n beginsel van individuasie, Onbevlektheid van die maagd Maria
Beïnvloed deur Aristoteles, Augustinus van Hippo, Anselmus van Kantelberg, Thomas van Aquino, Hendrik van Gent
Invloed op Antonius Andreas, Willem van Ockham, René Descartes, Lorenz Fuetscher, Mário Ferreira dos Santos, Martin Heidegger, Gilles Deleuze, Charles Sanders Peirce, Gerard Manley Hopkins
Johannes Duns Scotus

Standbeeld van Johannes Duns Scotus in Duns
Heilige
Vereer in Rooms-Katolieke Kerk
Heiligverklaring 20 Maart 1993, Vatikaanstad deur Pous Johannes Paulus II
Pelgrimsoord Fransiskaanse kerk, Keulen, Duitsland
Feesdag 8 November

Johannes Duns Scotus (Duns (Skotland), 1266Keulen, 8 November 1308) was 'n Fransiskaanse teoloog en filosoof. Duns fokus op die uitdaging van die opkomende aristotelisme vir die Christelike geloofsleer. Hy skep 'n samehangende teologiese raamwerk. Hy word beskou as 'n belangrike wegbereider van die nominalisme, al het sy filosofie nog duidelike realistiese trekke. Hy is begrawe in 'n sarkofaag in die Minorietekerk in Keulen.

  1. (en) Hugh T. Kerr, Readings in Christian Thought: Second Edition, Abingdon Press, 2010: "Duns Scotus (c. 1264–1308)".
  2. (en) see Martin, G. H. & Highfield, J. R. L. (1997). A History of Merton College. Oxford: Oxford University Press, bl. 53.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search